Hi daar, welkom by ons!

Dis wonderlik om jou hier te hê. Ons is ’n aanlyn geloofsfamilie wat daagliks dagstukkies deel—kort, kragtig en geloofbouend. 

Elke oggend om 06:25 stuur ek ’n boodskap wat jou help om die knope van die lewe los te maak, God se plan te aktiveer, en jou geloof te versterk sodat jy kan oorwin. 

🌊 Mag elke boodskap jou nader bring aan God se hart.  

Seëninge,  George